Bremer Broodjie Projek

Kontak Ons:

Skakel die Kerkantoor vir navrae oor die projek: 021 939 1898 Bremer broodjie span.

Elke tweede Dinsdag berei ‘n span vrouens in die gemeente toebroodjies voor wat op 'n Woensdag aan pasiënte by Karl Bremer Hospitaal gegee word.

Dit vorm deel van ons gemeente se uitreik na die gemeenskap, en so word Jesus se liefde ook op 'n tasbare wyse gedemonstreer.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30