Faithful Eagle Jeugbediening

Ons jongmense kom Vrydagaande bymekaar om interaktiewe tyd saam te bestee.

’n Fyn balans word tussen geestelike en sosiale aktiwiteite gehandhaaf. Jeugakitiwiteite sluit lof en aanbidding, Woordbedieningsaande, sport-en speletjiesaande, uitstappies en jeugkampe in.

Ontwikkel om die beste jongmens te wees wat jy kan wees!

jeugbediening

 

jeug pastoor
Pastoor Johan Nortje
083 631 3806

 

  • Vrydagaand : 19h00
    (Graad 6 - 12)