Kerkraad

Die Kerkraad, onder voorsitterskap van Dr Raymond Lombard, verwelkom u in die gemeente.

Die Kerkraad, bestaande uit Ouderlinge en Diakens, is die lokale bestuursliggaam verantwoordelik vir die geestelike en materiële welstand van die gemeente. Dit sluit in effektiewe administrasie, Woordgefundeerde geestelike programme en deeglike finansiële bestuur.

Raymond
Dr Raymond Lombard
Presiderende Pastoor
quintus
Ps Quintus Groenewald
Mede-Leraar
adri
Ps Adri Theron
Assistent Pastoor
Ouderling
Cobus Barnard
Vise-Voorsitter
Diaken
Dirk Boshoff
Sekretaris
Ouderling
Phillip Pretorius
Ouderling
diaken
Eugene Prins
Diaken
Diaken
Mark Muller
Diaken
Tesourier
Marrianne Coetzee
Tesourier