Next Gen / Jeugbediening
‘n Span jong volwassenes vorm deel van die leierskap en bedieningspan.
’n Fyn balans tussen geestelike en sosiale aktiwiteite word gehandhaaf.
Jeugaktiwiteite sluit lof en aanbidding, Woordbediening, sport- en speletjie-aande, asook uitstappies in.
12 - 18 jaar
