Jaarlikse Dankoffer
Een Sondag in 'n jaar het ons 'n dankoffer-diens waartydens ons op 'n vrywillige en tasbare wyse vir die Here dankie sê vir Sy goedheid en guns die afgelope jaar.
As jy deel wil wees van hierdie voorreg om te saai in die Koninkryk, is jy welkom om jou dankoffer te gee.
Die besonderhede is as volg:
Volle Evangelie Kerk Parow
ABSA Bank Parow
Rekening No. 390 940 688
Wheels for God's Word & Firewall
ABSA Bank Parow
Rekening No. 409 708 9261
Indien jy 'n Artikel 18a sertifikaat benodig vir belastingdoeleindes, kan jy jou bewys van betaling stuur aan admin@wheelsforgod.org.za
Ons sal jou in die nuwe jaar kontak om genoemde sertifikaat aan jou uit te reik.
