Verskeie Omgee Groepe (Selgroepe) bestaan in die gemeente, elk met sy eie leier. Hierdie groepe het elkeen ‘n eie identiteit, maar met een doel en dit is om die Liggaam van Christus te versorg.

Mense kan weekliks of tweeweekliks bymekaar kom om vir mekaar om te gee en ook om uit te reik na ander soos wat die Here dit op hul harte plaas.

Omgee Groepe reël hul eie plek en tyd van byeenkoms.

DOEL:

Om die Liggaam van Christus te versorg

omgee
omgee
omgee
omgee
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

lewendewoordparow@gmail.com