VISIE:

MAN TOT MAN aanvaar ons verantwoordelikheid teenoor die HERE om daagliks die wêreld, een dissipel op ‘n slag, te impakteer met die Evangelie van JESUS CHRISTUS

Die manne van Lewende Woord ontmoet elke derde Saterdag van die maand vir 90 minute van "fellowship". Ons stap in Jesus Christus se spore en begin met 30 minute van gebed: Markus 1:35 En vroeg in die more, nog diep in die nag, het Jesus opegestaan en gebid.

Hier soek ons die aangesig van die Here oor sake wat op die Vader se hart is.

Om 07:00 geniet ons ‘n ligte ontbyt.

Die volgende 45 minute begin met lofprysing en aanbidding waarna ons praat oor die dinge wat die man van vandag uitdaag tot ‘n geloofslewe wat die Here eer. Man tot Man aanvaar ons verantwoordelikheid teenoor die Here om daagliks ons geliefdes en die wêreld, een dissipel op ‘n slag, te impakteer met die Evangelie van Jesus Christus.

jesus
jesus
jesus
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

wheelsforgod@gmail.com