Ons Seniors is ‘n kosbare deel van ons gemeente.

Die bediening streef daarna om die Seniors op verskeie maniere te bedien wat insluit besoeke, uitstappies, hulpverlening en sosiale interaksie.

 

 

seniors
seniors
seniors
seniors
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

lewendewoordparow@gmail.com