Weens aanbouings en verbeteringe by die Kerkkompleks, het die Koffiewinkel geskuif. Dit is nog steeds op die perseel, agter die Kerkgebou.
Daar is duidelike aanwysings vanaf die parkeerarea na die ingang van die Koffiewinkel.
Kom besoek ons en kuier lekker saam oor 'n heerlike koppie koffie. Daar is ook eetgoed beskikbaar.