Dr Raymond is deur die Church of God World Missions aangestel as Firewall Koördineerder in Afrika. Die missie is om 100 000 kerke te plant, veral in afgeleë areas in Afrika. Die doel is om 'n pastoor / evangelis op te lei wat dan sendingwerk kan doen en so 'n kerk plant.

 

Ons Missie

Kerke in Afrika te plant

firewall logo
firewall
firewall
firewall
firewall
WIL JY BETROKKE RAAK?

Kontak Ons

wheelsforgod@gmail.com