Hierdie projek het ten doel om die liefde van Jesus en Sy Evangelie te versprei deur die voorsiening van vooraf verpakte kospakkies.

Ons gemeente is deel van die Jesus in Aksie projek wat in die Skiereiland bedryf word. Gemeentelede gee vrywilliglik een keer per jaar in Oktober, nie-bederfbare voedsel wat in boksies verpak word. Hierdie pakkies word aan minder bevoorregtes in die gemeenskap uitgedeel.

DOEL:

Liefde van Jesus en Sy Evangelie te versprei

jesus in aksie
jesus
jesus
jesus
jesus
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

lewendewoordparow@gmail.com