‘n Span jong volwassenes vorm deel van die leierskap en bedieningspan.
’n Fyn balans tussen geestelike en sosiale aktiwiteite word gehandhaaf.
Jeugaktiwiteite sluit lof en aanbidding, Woordbedieningsaande, sport-, speletjie-aande en uitstappies in.
Graad 6 - 12




