Markus 1:35 sê:

"En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Jesus opgestaan en gebid."

 

Hiermee word jy uitgenooi om saam met ons, een maal 'n maand, in die Kerk te kom bid.

Kom ons soek die aangesig van die Here. Daar is niks beter as dit nie!

gebed
gebed
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

wheelsforgod@gmail.com